Bepalings van die tweede dag van die Oakdale Rugbyweek 2019

Written by Hannes Nienaber

OakdaleRugbyWeek2019 School of Rugby | Bepalings van die tweede dag van die Oakdale Rugbyweek 2019 - School of RugbyOakdale Landbou sal in die hoofwedstryd van die tweede dag van sy jaarlikse rugbyweek in die hoofwedstryd teen San Isiro van Argentinië te staan kom. Die Bulle van Riversdal het Saterdag in die hoofwedstryd van die eerste dag sy spiere gebult en HTS Middelburg met 33-3 uit die pad gestamp. 

Diamantveld van Kimberley was ook op sy stukke op die eerste dag en het Zwartkop met 66-17 gekarnuffel. Diamonds sal op die tweede dag teen Die Brandwag van Uitenhage te staan kom. Brandwag was Saterdag nie op die week in aksie nie. 

Al die wedstryde tydens die week word deur DigiTV.co.za opgeneem. Die Eike-veld se wedstryde word ook regstreeeks gebeeldsend. Direkte skakels om weer na Saterdag se wedstryde te kyk is onderaan die berig. 

Bepalings: 

Maandag 18 Maart 2019

DE EIKE-VELD 

08:45MontaguvsLandboudal
09:55 Ellisras vs Robertson
11:05 Langenhoven Gimnasium vs Despatch
12:15 Hermanus  vs Potchefstroom Gimnasium
14:00 Dinamika vs Lichtenburg
15:10 Kempton Park vs Duineveld
16:20 San Isidro II vs Agri XV
18:00 Diamantveld vs Brandwag (Uitenhage)
19:10 Oakdale Landbou vs San Isidro

POPULIERBOS

08:45BrackenfellvsOosterlig
09:55 Overberg vs Hoërskool Grens
11:05 Augsburg Gimnasium vs Rockingham
12:15 Hugenote (Wellington) vs Zwartkop
14:00 Hoërskool Bellville vs Hoërskool Alberton
15:10 Hoërskool Upington vs Jeugland
16:20 HTS Middelburg vs Voortrekker (Bethlehem)

DE TUINE 

09:55VredendalvsBredasdorp 

 

Uitslae van Dag 1: 

DE EIKE-VELD

Oakdale Landbou33HTS Middelburg3https://digitv.co.za/#/video/8124/Vod
Diamantveld 66 Zwartkop 17 https://digitv.co.za/#/video/8126/Vod
Hermanus 43 Hoërskool Alberton 22  
Dinamika 31 Hoërskool Upington 19  
Kempton Park 55 Brackenfell 5 https://digitv.co.za/#/video/8135/Vod
Lichtenburg 34 Hoërskool Bellville 5 https://digitv.co.za/#/video/8125/Vod
Duineveld 29 Jeugland 12 https://digitv.co.za/#/video/8137/Vod
Ellisras 36 Augsburg Gimnasium 7 https://digitv.co.za/#/video/8136/Vod

[powr-comments id="7d570027_1552900554659"]

X

Function disabled

Right click disabled - please refresh page to continue.